Decor A fresh approach Decor March 22, 2011 A fresh approach Modern living isn’t about overpriced flamboyance, kitsch decadence or pretentiousness; instead a much simpler and cleaner mode has taken precedence. The home and office collections at Furnish embody this philosophy. Full Article
Decor Eenderse vere Decor March 18, 2011 Eenderse vere Die flambojante binneversierder David Strauss deel sy Bloubergse huis met Liam, Ben, Balthazar, Frieda en Pablo — en dis net die diere met ’n naam. Maar sy eksotiese dieretuin is ook die tuiste van ’n eklektiese versameling kunswerke, boeke en bakke. Full Article
Decor Teater van drome Decor March 14, 2011 Teater van drome Ter viering van haar klerereeks se 10de verjaardag het die modeontwerper Vesselina Pentcheva haar tot ’n geesgenoot gewend om haar kreatiewe ruimte in Johannesburg ’n dramatiese nuwe baadjie te gee. Full Article
Decor Die Stamboom Decor March 14, 2011 Die Stamboom Amanda du Plessis se huis in Riverclub, Johannesburg, is as ’t ware gedompel in die geskiedenis — antiek en modern — en vorm dus die perfekte skilderdoek vir haar nuwe lewe as ’n materiaalontwerper. Full Article
Decor Crossover Palermo by Mobelli Decor March 11, 2011 Crossover Palermo by Mobelli Mobelli’s Crossover Palermo seating system is outdoor furniture at its most sophisticated. However, the sleek new wicker range will add a tasteful edge to interiors too. Full Article
Decor ‘n Plek om te leef Decor March 10, 2011 ‘n Plek om te leef Marguerite Macdonald se kombuis in haar gesinshuis in Bishopscourt, Kaapstad, is ’n plek waar geëet, gedrink, gedeel, gesels, gelag en gesing word. Full Article
Decor WIN a rug worth R30,000 Decor March 10, 2011 WIN a rug worth R30,000 We’re giving away a beautiful outdoor Robala rug from Fibre Designs’ Verandah Collection to one lucky VISI reader. Full Article
Decor Ilali Pop Decor March 10, 2011 Ilali Pop ‘n Nuwe gastehuis op ’n beskeie straathoek in Parkwood, Johannesburg, vorm ’nstylvolle balans tussen oud en nuut — en gee nuwe betekenis aan die woord restourasie. Full Article