Decor Smart Idea: Clutter-free Drawers Decor May 6, 2014 Smart Idea: Clutter-free Drawers Do away with clutter in kitchen drawers with these simple organisers made from discarded plastic bottles. Full Article
Lifestyle Gee my grondpad! Lifestyle March 14, 2011 Gee my grondpad! VISI se uitlegredakteur, Etienne Hanekom, het onlangs die nuwe BMW X1-sportnutsvoertuig getoets. Full Article
Decor Teater van drome Decor March 14, 2011 Teater van drome Ter viering van haar klerereeks se 10de verjaardag het die modeontwerper Vesselina Pentcheva haar tot ’n geesgenoot gewend om haar kreatiewe ruimte in Johannesburg ’n dramatiese nuwe baadjie te gee. Full Article
Decor Die Stamboom Decor March 14, 2011 Die Stamboom Amanda du Plessis se huis in Riverclub, Johannesburg, is as ’t ware gedompel in die geskiedenis — antiek en modern — en vorm dus die perfekte skilderdoek vir haar nuwe lewe as ’n materiaalontwerper. Full Article
Lifestyle Op soek na die wilde weste Lifestyle March 11, 2011 Op soek na die wilde weste Die afgelope 11 jaar al neem Dook vir VISI nuwe wildslodges af. Harde werk — of so dink hy. Hy het eerstehands gesien hoe Suider-Afrika se lodges met hulle internasionaal bekende styl toeneem — van die Waterberg tot Ngorongoro. Full Article
Architecture Skandinawiese kunswerk Architecture March 11, 2011 Skandinawiese kunswerk Die grafiese ontwerper Olivier Schildt se sestigs-juweel in die noorde van Johannesburg is nie net ’n huis nie, maar ook ’n kunsskepping. Full Article
Lifestyle Leesgoed, kooigoed Lifestyle March 11, 2011 Leesgoed, kooigoed Is jy besig om jou kombuis op te knap? Het jy ’n bietjie tuin-inspirasie nodig? Lees dan gerus verder… Full Article
Architecture Botsel uit die bodem Architecture March 11, 2011 Botsel uit die bodem In die oeroue omgewing van die Wieg van die Mensdom, daar waar alles begin het, is die moderne argitektuur steeds besig om te ontwikkel op Monaghan Farm, die eerste agri-landgoed in Suid-Afrika. Full Article