Design Peet van Straaten Design March 22, 2011 Peet van Straaten Die meubelontwerper Peet van Straaten glo laaghout is die nuwe soliede hout…maar net beter! Full Article
Design Frank Bohm Design March 22, 2011 Frank Bohm Vir die ontwerpgerigte argitek Frank Bohm, wat ook sy voelers uitgesteek het na meubelontwerp, is daar geen groter vreugde as om’n groot houtstomp te sien wat wag om in ‘n meubelstuk omskep te word nie. Full Article
Architecture Alexander Opper Architecture March 22, 2011 Alexander Opper Alexander Opper se werk is ‘n vermenging van ontwerp, argitektuur en kuns. Hier vertel hy self meer oor sy fassinerende projekte. Full Article
Design Andrew Dominic Design March 17, 2011 Andrew Dominic Furniture maker Andrew Dominic admits that he’s a man of few words. But, in his industry, being a chatterbox is hardly necessary — especially when your furniture speaks volumes for you. Full Article
Design Adam Court Design March 16, 2011 Adam Court Dié veelsydige kreatiewe hoof van OKHA Design & Interiors in Kaapstad is ’n selferkende ontwerpslaaf met ’n bykans kompulsiewe behoefte om mooi goed te maak. Full Article
Design Denise Zidel Design March 16, 2011 Denise Zidel Die Suid-Afrikaner is dalk 25 jaar gelede landuit, maar sy kom gereeld terug pm vir ‘n vale inkopies te doen: Sy raap die beste Afrika-meubels en -handwerk op vir haar sjiek Toronto-toonkamer met die gepaste naam, Snob. Full Article
Design Tea Cup Collection Design March 14, 2011 Tea Cup Collection The art of drinking tea in antique elegance has been brought to the world of textiles by Mingo Lamberti and Pearly Yon. Full Article
Design Erika Koutny Design March 10, 2011 Erika Koutny Met kliente wat wissel van Nedbank tot die Neighbourgoods-mark, van Sappi tot Superette, is die kanse goed dat jy al die talentvolle grafiese ontwerper Erika Koutny se werk gesien het. Full Article