Decor Smart Idea: All bark and no bite Decor May 20, 2014 Smart Idea: All bark and no bite Annemarie Meintjes lends a dash of French flair — and new functionality — to snubbed alien vegetation. Full Article
Decor Salueer die monsieur! Decor August 8, 2011 Salueer die monsieur! Stukke indringerhout kry danksy Annemarie Meintjes se ingryping ’n tikkie Franse flair — en ’n nuwe rol. Full Article
Decor A French touch Decor August 8, 2011 A French touch Upgrade old tree trunks with woolen berets, and use a couple on your stoep for an eco-friendly, comfortable seating solution. Full Article
Lifestyle Stil-stil kreatief Lifestyle June 20, 2011 Stil-stil kreatief Daar Ãs nog ’n stil hoekie in die woelige Kaapse sakehart, ’n ware toevlugsoord vir stresoorlaaide stadsjapies: Birds Boutique Café is ’n vergestalting van die Stegmann-vroue, die een so elegant-onopgesmuk en goedhartig soos die ander. Full Article
Architecture Waar die visarende roep… Architecture June 20, 2011 Waar die visarende roep… Frank Lloyd Wright se organiese argitektuur was die inspirasie vir die gesinshuis wat F.C. en Joleen Buys in Pretoria gebou het, boonop grootliks met herwinde materiaal. Die resultaat is die ene skoon lyne. Full Article
Architecture Familiebande Architecture June 17, 2011 Familiebande Silvio Rech en Lesley Carstens wat in Februarie as die Absolut VISI Ontwerpers van die Jaar aangewys is, het vir ’n verandering nie inspirasie gaan soek in die mees eksotiese uithoeke van Afrika nie. Full Article
Decor Uit Durban met liefde Decor June 15, 2011 Uit Durban met liefde Die paartjie agter Suid-Afrika se Con Amore-konsepwinkel is passievol oor hulle werk — maar ook oor mekaar. Full Article
Design Werk speel-speel Design June 8, 2011 Werk speel-speel Bruce Cowie en Qz Zhang-Cowie leef volgens die mantra “Design is a Good Idea” — en VISI stem volmondig saam. Full Article