Superette, Kaapstad se vooruitstrewendste boetiek-eetplek vir smulpape wat glo “plaaslik” is koning, het na die Woodstock Exchange geskuif en terselfdertyd veel groter geword. VISI se alomteenwoordige rondreisende redakteur, Mali Tyilo, doen verslag.