Is dit ’n skeepsvraghouer? Miskien ’n kweekhuis? Dis sowaar albei. Of is dit altemit ’n “UFO”? Nee, hulle noem dit ’n “UFU”, oftewel “Urban Farming Unit”, wat nie net superkoel is nie, maar ook ’n sosiale gewete het. Kyk die video van hierdie koel tuin.