Architecture Inwonende kunstenaar Architecture March 9, 2011 Inwonende kunstenaar Wildehoek, die nuwe tuiste van die kunstenaar Wilma Cruise en haar man, John, in Noordhoek, Kaapstad, is ’n plek waar hulle hulle passie vir kuns, dressage en die natuur kan uitleef. Full Article
Architecture Oop & Toe Architecture March 9, 2011 Oop & Toe Toe ’n egpaar besef hulle Hampsteadhuis het ’n rits ontwerptekortkominge, het hulle die Suid-Afrikaanse argitekte van ’n Londense firma genader. Die resultaat is ’n herontdekking van die luilekker leefstyl wat hulle so geniet. Full Article
Architecture Kroniek van ‘n familiehuis Architecture March 8, 2011 Kroniek van ‘n familiehuis ’n Modernistiese familiehuis op Stellenbosch, ontwerp deur die argitek Pius Pahl, het oor twee generasies van dieselfde familie verskeie gedaanteverwisselings ondergaan om by die behoeftes van sy inwoners aan te pas. Full Article
Architecture Kunswerk in beton Architecture March 8, 2011 Kunswerk in beton Main Street Life, ’n ontwikkeling vir gemengde gebruik in die Johannesburgse buurt Maboneng, pols danksy die visie van Jonathan Liebman behoorlik met die skor ritme van industriële hamerbore en skrynwerkers. Full Article
Architecture Innerlike vrede Architecture March 7, 2011 Innerlike vrede Op die kruin van ’n windverwaaide duin in Oos -Londen staan ’n huis deur Designworkshop:SA met ’n lifelike uitsig oor die Igodarivier en ’n koel, kalm binnehof vir ’n hart. Full Article
Architecture Conversations on Architecture Architecture March 7, 2011 Conversations on Architecture Conversations on Architecture, KwaZulu-Natal’s premier event for the built environment, comes to the Durban Exhibition Centre on 18 March 2011. Full Article
Architecture Pure Platteland Architecture March 7, 2011 Pure Platteland Omtrent elke stadsjapie raak een of ander tyd, wel, moeg van die lewe in die stad. Diegene wat uitgewyk het na Rosendal in die Vrystaat, kan nie ophou praat oor hulle nuwe definisie van luuksheid nie — eenvoud en ruimte. Full Article
Architecture In alle eenvoud Architecture March 4, 2011 In alle eenvoud Die Amerikaanse argitek Rick Joy benader elke projek met dieselfde drie maatstawwe: eenvoud, suiwerheid en grasie. Trevyn McGowan, een van sy grootste bewonderaars, het met hom gesels. Full Article