Design New from Grohe Design March 16, 2011 New from Grohe The shower heads in Grohe’s newly launched Rainshower collection promise “smart design and excellent functionality”. Full Article
Design Old Mac Daddy Design March 16, 2011 Old Mac Daddy Kapenaars wat elke langnaweek die Groot Trek oor die Hottentots-Hollandberge aanpak, sal binnekort ’n splinternuwe uitspanplek kan besoek: die Old Mac Daddy-woonwapark in die Elginvallei. Full Article
Lifestyle Simple Intrigue Lifestyle March 16, 2011 Simple Intrigue Proving that paper is good for so much more than just printing and writing on, South African artist Keri Muller demonstrates the many ways and shapes it can be formed and worked into intriguing art works that speak volumes. Full Article
Architecture Tussen Kopenhagen & Khayelitsha Architecture March 16, 2011 Tussen Kopenhagen & Khayelitsha Op die Swartlandse dorpie Riebeek-Kasteel staan ’n plaasskuur wat met sinkplate bedek is — die vergestalting van die kunstenaar Jacques Coetzer se nuutste projek onder die vaandel “Volhoubare Middelklas”. Full Article
Architecture ‘n Argitek so reg uit Afrika Architecture March 16, 2011 ‘n Argitek so reg uit Afrika PETER RICH is op 24 Februarie as die ABSOLUT VISI Ontwerper van die Jaar aangewys vir sy ontwerp van die Mapungubwe-interpretasiesentrum — die eerste argitek wat dié eer te beurt val. Full Article
Design Flamjangled Tea Party Design March 16, 2011 Flamjangled Tea Party If the quirky Two Shoes-designed posters and website are anything to go by, this weekend’s Flamjangled Tea Party just outside Cape Town is an event not to be missed. Full Article
Design Die verhaal van twee huise Design March 16, 2011 Die verhaal van twee huise Die argitek Johan Bergenthuin het in die Wieg van die Mensdom, net noord van Johannesburg, twee afsonderlike huise geskep wat ode is vir die skoonheid van Suid-Afrika se natuurlike erfenis. Full Article
Design Adam Court Design March 16, 2011 Adam Court Dié veelsydige kreatiewe hoof van OKHA Design & Interiors in Kaapstad is ’n selferkende ontwerpslaaf met ’n bykans kompulsiewe behoefte om mooi goed te maak. Full Article