Decor (Stille) Toring van Babel Decor March 28, 2011 (Stille) Toring van Babel ’n Stuk of 20 jaar gelede het twee versamelaars in De Waterkant, Kaapstad, aan ’n “Less is a bore”-nes begin bou waarin elke fyn detail ’n duisend stories vertel oor hulle liefde vir Indië en vir ouwêreldse vakmanskap. Full Article
Decor Romanse op die rotse Decor March 25, 2011 Romanse op die rotse Nostalgie is terug — gaan kyk maar by die Oyster Box-hotel in Umhlanga Rocks, wat ná ’n restourasie weer sy deure oopgegooi het. Full Article
Decor Goeie gety Decor March 25, 2011 Goeie gety Die Ebb Tide-woonstelle in Kampsbaai is nie net ‘n luukse seeparadys nie; dis ook die vervulling van ‘n droom vir die eienaar-ontwikkelaar, David Higginson. Full Article
Decor Manor house gets a makeover Decor March 24, 2011 Manor house gets a makeover The newly restored Manor House at Allée Bleue Wine Estate in Franschhoek adds a new dimension to the popular venue. Full Article
Decor Tradisie met ‘n kinkel Decor March 24, 2011 Tradisie met ‘n kinkel Byna 15 jaar gelede is Peter Falke, medeeienaar van die Duitse toerustinggroep Falke KGaA, en sy wederhelfte, Danièle Görtz, deur die Suid-Afrikaanse gogga gebyt. Toe kom omskep hulle ’n ou wynplaas in ’n toonbeeld van hulle unieke styl. Full Article
Decor Toevlug met ‘n uitsig Decor March 23, 2011 Toevlug met ‘n uitsig Werner en Philippa du Toit van Mud Studio het opnuut nesgeskop in ’n eiesoortige huis op ’n plaas in die Oos-Vrystaat: Hulle ruim gesinshuis was sowaar eens op ’n tyd ’n vervalle kerk. Full Article
Decor Kind van Afrika Decor March 23, 2011 Kind van Afrika “Kaalvoet-tegnologie” is wat nodig was om dié hipermoderne huis in Craighall met sy sonkrag, ontwerper-afwerkings, versamelaarskuns en Afrika-siel te skep. Full Article
Decor ‘n Plek om te speel Decor March 23, 2011 ‘n Plek om te speel Dis nie alte dikwels dat ‘n mens die vryheid het om net te speel nie, maar dis presies wat Trevyn en Julian McGowan gekry het toe hulle ‘n ou plaashuis in die Klein-Karoo gerestoureer het. Full Article