Die vlaktes en berge van die Groot-Karoo vorm die hart en siel van Suid-Afrika se landskap en geskiedenis. By die Samara- private wildreservaat word die wild ná eeue van jag en boerdery teruggebring na een van die land se mees skouspelagtige plekke.