Decor Tot siens, Oscar Decor January 22, 2013 Tot siens, Oscar Wyle Oscar Lefson was ’n uitsonderlike hond wat die wêreld platgereis het om mense bewus te maak van die benarde situasie waarin hawelose honde hulle bevind. Dit is met leedwese dat VISI verneem het van sy ontydige dood. Full Article