Sissel Tolaas het die die skrywer Daniel Scheffler só beïndruk en geïnspireer by vanjaar se Design Indaba dat hy op Skype met haar aan die gesels geraak het oor reuke en stank en alles tussenin. Sy werk met David Beckham se tekkie, die vrees-emosie, en se