Decor Ilali Pop Decor March 10, 2011 Ilali Pop ‘n Nuwe gastehuis op ’n beskeie straathoek in Parkwood, Johannesburg, vorm ’nstylvolle balans tussen oud en nuut — en gee nuwe betekenis aan die woord restourasie. Full Article
Lifestyle Badkamer-inspirasie Lifestyle March 10, 2011 Badkamer-inspirasie Krap jy kop oor hoe jou nuwe badkamer moet lyk? Wonder jy dalk hoe die ontwikkeling in Johannesburg vergelyk met dié van New York en Berlyn? Dié klompie boeke behoort ’n paar antwoorde te hê. Full Article
Architecture Ballade vir ‘n stadsjapie Architecture March 9, 2011 Ballade vir ‘n stadsjapie Om ’n naweekhuis in ’n plattelandse ontwikkeling te ontwerp kan ’n enorme uitdaging wees. Ons het twee argitekte gevra hoe hulle binne die streng riglyne gebly het, maar nietemin vorendag kon kom met dié eiesoo rtige vakansiehuise op Dullstroom. Full Article
Architecture Feeverhaal – Villa Architecture March 9, 2011 Feeverhaal – Villa ’n Huis in Oranjezicht met die ongewone naam van Port Fairy het ’n paar klein kosmetiese op erasies ondergaan om by haar Italiaans geïnspireerde glans te pas. Die argitek HAYDN ELLIS dink terug aan dié proses. Full Article
Architecture Oop & Toe Architecture March 9, 2011 Oop & Toe Toe ’n egpaar besef hulle Hampsteadhuis het ’n rits ontwerptekortkominge, het hulle die Suid-Afrikaanse argitekte van ’n Londense firma genader. Die resultaat is ’n herontdekking van die luilekker leefstyl wat hulle so geniet. Full Article
Architecture Kroniek van ‘n familiehuis Architecture March 8, 2011 Kroniek van ‘n familiehuis ’n Modernistiese familiehuis op Stellenbosch, ontwerp deur die argitek Pius Pahl, het oor twee generasies van dieselfde familie verskeie gedaanteverwisselings ondergaan om by die behoeftes van sy inwoners aan te pas. Full Article
Architecture Kunswerk in beton Architecture March 8, 2011 Kunswerk in beton Main Street Life, ’n ontwikkeling vir gemengde gebruik in die Johannesburgse buurt Maboneng, pols danksy die visie van Jonathan Liebman behoorlik met die skor ritme van industriële hamerbore en skrynwerkers. Full Article
Lifestyle Bathroom inspiration Lifestyle February 15, 2011 Bathroom inspiration Not sure how to lay out your new bathroom? These books may have some of the answers. Full Article