Lifestyle Tuin boeke en meer Lifestyle March 29, 2011 Tuin boeke en meer Kry jou hande op hierdie goeie boeke… Full Article
Design Lorenzo Nassimbeni Design March 29, 2011 Lorenzo Nassimbeni Die argitek en beeldende kunstenaar lorenzo nassimbeni het hom in die wêreld van muurpapier en materiaal begewe — en met treffende nuwe ontwerpe vorendag gekom. Full Article
Architecture Koel Koffiehuis Architecture March 29, 2011 Koel Koffiehuis Die TriBeCa Coffee Company se nuwe fabriek in die Highway Business Park aan Centurion se Ou Johannesburgpad is die volmaakte voorbeeld van sinergie tussen kliënt en argitek. Full Article
Lifestyle Liefdesbriewe aan die lekker Lifestyle March 29, 2011 Liefdesbriewe aan die lekker Laat staan Ãn huisie by die see: Die Franse platteland is deesdae die uitspanplek vir Suid-Afrikaanse smulpape, en in die luukse nuwe boek Feestelike Frankryk deel drie van hulle ñ tong deeglik in die kies. Full Article
Architecture Kragtige transformasie Architecture March 29, 2011 Kragtige transformasie Die afgelope 80 jaar het Turbine Hall voortdurend by die veranderende Johannesburg aangepas. Ná die jongste gedaanteverwisseling is dit die splinternuwe kantoor van AngloGold Ashanti, waar konferensies en ander groot geleenthede gehou word. Full Article
Design Die naguil se nes Design March 29, 2011 Die naguil se nes Vir die kunstenaar Kudzi Chiurai is kuns ‘n weerspieeling van die lewe. Sy inspirasie is Johannesburg se polsende middestad, waar hy in ‘n gerestoureede loft woon en werk. Full Article
Lifestyle Koel somertrio Lifestyle March 28, 2011 Koel somertrio Koel somertrio Ons het drie spoggerige maar baie maklike resepte uit Feestelike Frankryk gekies waarmee jy dié somer jou gaste kan beïndruk. Full Article
Architecture Bou ‘n gemeenskap – van klip Architecture March 28, 2011 Bou ‘n gemeenskap – van klip Met The Village is ’n vervalle en onsmaaklike buurt in Windhoek se sentrale stadskern in ’n ontwikkeling met vele gebruike omskep. Full Article