Lifestyle Op ons bedkassie Lifestyle March 31, 2011 Op ons bedkassie Mooi en goeie boeke vir jou en gaste om te geniet. Full Article
Lifestyle Mandala van die lig Lifestyle March 31, 2011 Mandala van die lig Het jy ’n watertjie in jou tuin? Plant dan waterblomme of maak soos die Oosterlinge en plant ’n lotus, want uit die modder van die bodem sal ’n swellende knop verskyn wat een môre sal oopvou in ’n gloeiende blom met ’n vlam in die hart. Full Article
Architecture Daar’s siel in sandsteen Architecture March 31, 2011 Daar’s siel in sandsteen Die lug, ruimte en tekstuur van die Vrystaatse platteland was die inspirasie agter die moderne, sielvolle ontwerp van die binnehuisontwerper Krysia Back se idilliese nuwe toevlugsoord. Full Article
Architecture Dis die uitsig Architecture March 31, 2011 Dis die uitsig Kaapstad se atlantiese kusstrook het al ’n toonlokaal geword vir die kenmerkende ontwerpe van Stefan Antoni Olmesdahl Truen-argitekte. Een van die jongste toevoegings tot hulle portefeulje is Headweg 1815. Full Article
Architecture Bosveldse Droom Architecture March 30, 2011 Bosveldse Droom Almal van ons wens een of ander tyd elke dag was ’n vakansiedag. Die argitek thomas gouws het ’n huis ontwerp waar ’n mens voel asof jy in ’n kontemporêre vyfsterlodge woon. Full Article
Lifestyle Beijing: Koel Chaos Lifestyle March 30, 2011 Beijing: Koel Chaos Die uitvoerende kreatiewe hoof van The Jupiter Drawing Room in Kaapstad, ROSS CHOWLES, het al jare lank ’n liefdesverhouding met China se dinamiese hoofstad, waar antiek en futuristies ontmoet en hom oor en oor teruglok. Full Article
Decor Sake van die hart Decor March 30, 2011 Sake van die hart Dit was liefde met die eerste oogopslag, en in vele opsigte verbeelding wat oor gesonde verstand geseevier het, toe die binnehuisontwerper Tanya Sturgeon die piepklein Victoriaanse villa in die skadu van Tafelberg raakgesien het. Full Article
Lifestyle Tafelmaniere Lifestyle March 29, 2011 Tafelmaniere Trousseaukiste het ‘n stil dood gesterf – deesdae sit almal huis op met ‘n klassieke maar ietwat verbeeldinglose 44-stuk- wit breekgoedstel. Full Article