Architecture Ontwerp om te hou Architecture June 3, 2011 Ontwerp om te hou Heidi en Selwyn Arenstein, een van die Goudstad se eerste kontemporêre ontwerpspanne, het hulle Future Classics-winkel uit Rosebank geskuif — en terselfdertyd sommer hulle ontwerpfilosofie in ’n nuwe rigting gestuur. Full Article
Architecture Die Es Architecture May 23, 2011 Die Es Die gesinshuis wat Gwen en Gabriel Fagan in 1965 met hulle eie hande gebou het, is byna ’n halwe eeu later steeds ’n aangrypende voorbeeld van die streeksgepaste argitektuur waarvoor dié legendariese argitek bekend is. Full Article
Architecture Laat daar lig wees Architecture May 16, 2011 Laat daar lig wees Die Pretoriase argitek Thomas Gouws sorg vir ’n unieke vermenging van oud en nuut in hierdie dramatiese dog eenvoudige huis. Full Article
Architecture Hoëveldse erfenis Architecture April 18, 2011 Hoëveldse erfenis Dié huis in Northcliff, Johannesburg, getuig van die argitek Michael Sutton se sensitiewe materiaalgebruik en subtiele benadering tot funksie, ruimte en plekskepping. Full Article
Design Phoenix Stone now available Design April 11, 2011 Phoenix Stone now available WOMAG (World of Marble and Granite) has launched a valuable addition to their range — Phoenix Stone; a quartz surface which is as good-looking as it is practical. Full Article