In hierdie era van massaproduksie hunker ons weer na die tyd toe enigiets van meubels tot glas en bier deur kundige mense met die hand gemaak is. “Ambag” gaan een van 2011 se gonswoorde wees, VISI het meer gaan uit ind by die skrynwerker Mario Dieckow.