Die internasionale Restaurant- & Kroegontwerptoekennings wat vanjaar die vierde keer toegeken word, is een van die innoverendste en prestigeryke geleenthede in die gasvryheids- en ontwerpwêreld. Meer as 600 inskrywings uit 60 lande is ontvang, en die reuse-taak om die finaliste te kies is uiteindelik afgehandel. Die goeie nuus is dat twee Suid-Afrikaanse finaliste onder die uitverkorenes is: Geluk aan Antoni Associates en Francois du Plessis Interiors – ons is trots op julle!
Internasionale kortlys
Midde-Ooste & Afrika
5 Rooms (Suid-Afrika) deur Antoni Associates
Dear Me (Suid-Afrika) deur Francois du Plessis Interiors
Cocteau (Libanon) deur Gatserelia Design
Jaffa Tel Aviv (Israel) deur BK Studio
Zozobra (Israel) deur BK Studio
Toro Toro (Verenigde Arabiese Emirate) deur LWD
Europa
Camelia (Frankryk) deur Agence Jouin Manku
41º (Spanje) deur El Equipo Creativo
Stone (Griekeland) deur Tectus
Bar Bouni (Griekeland) deur Studio K
Lolita (Slowenië) deur Trije
Graffiti (Bulgarye) deur Mode
Filandon (Spanje) deur Isabel Lopez Vilalta
Heimat (Duitsland) deur Stephen Williams
Tondeluna (Spanje) deur Picado de blas
Capanna (Griekeland) deur Studio K
Inbi (Griekeland) deur MKV Design
Noord-Amerika & Kanada
Scarpetta Dining Pavilion (Kanada) / II deur IV Design
Aria (Kanada) deur SRP Architects & Urszula Tokarska
Catch (VSA) deur Icrave
Pump Room (VSA) deur Yabu Pushelberg
Chambers Eat and Drink (VSA) deur Mr Important
Ruschmeyers (VSA) deur Robert Mckinley
Le Bernardin (VSA) deur Bentel & Bentel Architects
Innuendo (VSA) deur Bluarch
Caffe Streets (VSA) deur Norsman Architects
Australië & Pasifiese streek
Neild Avenue (Australië) deur Lazzarini Pickering Architetti
Scarlett (Australië) deur SJB Interiors
Vue de Monde (Australië) deur Elenberg Fraser
Baker D Chirico (Australië) deur March Studio
Goldenfields (Australië) deur Projects of Imagination
Nobu (Australië) deur Michael Fiebrich Design
The Roxy (Nieu-Seeland) deur Pack
Concrete Blonde (Australië) deur Dreamtime Australia Design
Cafe Hanoi (Nieu-Seeland) deur Cheshire Architects
Asië
Vajra (Indië) deur Urban Studio
Liv (Indië) deur Urban Studio
Sabio (Singapoer) deur The Stripe Collective
Café Kureon (Japan) deur Kengo Kuma & Associates
Ozone (Hongkong) deur Wonderwall
Lemp (Indië) deur Lotus
Mezban (Indië) deur Collaborative Architecture
Chakra (Indië) deur Urban Studio
Sushi Abuse (China) deur A00
Suid- & Sentraal-America
Fasano Las Piedras (Uruguay) deur Isay Weinfeld
Alma Maria (Brasilië) deur Arthur Casas
The Gourmet Tea (Brasilië) deur Alan Chu
Chu (Brasilië) deur Rudelger Leitzke Arquitetos
Britse & Internasionale kortlys
Identiteit
Deli_rant (Spanje) deur Estudio Llongo
Little Chef (Brittanje) deur Venturethree
Nopi (Brittanje) deur Here Design
Amo Eno (China) deur Bruce Mau Design
Honest Burgers (Brittanje) deur Connie Dickson
Socarrat (VSA) deur Merry + Valenzuela
Chin Chin (Australië) deur Projects of Imagination
‘Pop-Up’
The Cube (Italië) deur Park Associati
What Happens When (VSA) deur Metrics Design Group
Les Grandes Tables de L’ile Seguin (Frankryk) deur 1024 Architecture
Guapos Tacos (VSA) deur Crème
Dishoom Chowpatty Beach (Brittanje) deur Honest Entertainment
Bukowski Grill (Brittanje) deur Gonzalo Barinaga
Kantien-styl
Der Spiegel (Duitsland) deur Ippolito Fleitz Group
Forward (Brittanje) deur Jump Studios
Lbi (Brittanje) deur Jackdaw Studio
A Cantina (Spanje) deur Estudio Nomada
Nike (Nederland) deur Uxus
Beligting
W Lounge & Bar (Brittanje) deur MBLD
Dstrkt (Brittanje) deur Idea
Snog (Brittanje) deur Cinimod Studio
Bonbon (Estland) deur VLS
Australasia (Brittanje) deur Light Corporation
Amarone (Brittanje) deur CM Design Consultants
Velocity (Turkye) deur Dpa Lighting
Britse kortlys
Alleenstaande restaurant
Pollen Street Social deur Neri&Hu
Australasia deur Michelle Derbyshire
Viet Hoa Mess deur Vonsung
Oriel deur Afroditi Krassa
Rocksalt deur Guy Hollaway Architects
East Street deur ‘I-am’ Associates
Il Pirata deur Oscar & Oscar
Alleenstaande kroeg of klub
Waterline deur Fairground Fish
Dstrkt deur Idea
The Drift deur Fusion Design and Architecture
Rose deur Robert Angell Design Studio
Sam’s Brasserie deur DesignLSM
No.5 Bridge Street deur Focus Design
Restaurant of kroeg in ’n winkel
M&S Tasting Cafe deur Kiwi & Pom
Wahaca (Bluewater) deur Softroom
El Cantara deur DesignLSM
Las Iguanas (Westfield) deur Martin Brudnizki Design Studio
Zizzi (Leeds) deur D Raw
Café Liberty deur SHH
Pitfield deur Shaun Clarkson ID
Restaurant of kroeg in ’n ander ruimte
The Collection deur Tom Dixon Research Studio
Paul Hamlyn Hall (Royal Opera House) deur B3 Designers
Die Restaurant by die Royal Academy of Arts deur Tom Dixon Design Research Studio
Holburne Garden Café deur Softroom
Grasslands (Edinburgh-dieretuin) deur 442 Design
Jamie’s Italian (Cheltenham) deur Stiff + Trevillion
Fernandez & Wells (Somerset House) deur William Tozer
Restaurant of kroeg in ’n hotel
Spice Market London deur Concrete
Cut deur Thierry Despont
The Northall deur GA Design International
The Booking Office Bar deur GA Design International
Wyld Bar London deur Concrete
Good Godfrey’s deur DesignLSM
Playground deur Blacksheep
Kroeg
College Arms (Store Street) deur Grapes Design
The Wheatsheaf deur Concorde BGW
Dada deur Raw Design
The Plough (Clapham) deur Harrison
Hollywood Arms deur Harrison
The Lion and Unicorn deur In-House
Crescent Inn deur Robert Angell Design Studio
Veelsoortige restaurant
Cau (Guildford) deur Conceptualise
Nando’s (Westfield) deur Harrison
Iberica (Canary Wharf) deur Contemporain
Pizza Express (Plymouth) deur Baynes & Co
Zizzi (Croydon) deur B3 Designers
Wildwood (Canary Wharf) deur Brown Studio
Byron (Haymarket) deur Michaelis Boyd Associates
Veelsoortige kroeg of klub
Searcy’s Champagne Bar (One New Change) deur Billy Pither
Dirty Martini (Hanover Square) deur Grapes Design
The Big Chill House (King’s Cross, Londen) deur Lucy Tauber
BrewDog (Glasgow) deur CM Design Consultants
Kafee of kitskos
Birdhouse deur Cameron Rosenbrock
Polka Gelato deur Vonsung
The Coach House deur SHH
Boston Tea Party (Bristol) deur Bergshrun Design
Buttercup deur Design Clarity
Small Batch Coffee deur Chalk Architecture
The Breakfast Club deur Finch Interiors
Die wenners word op 6 September 2012 aangekondig by die Royal Institute of British Architects (RIBA) in Londen. Loer weer op VISI.co.za vir nog nuus oor die geleentheid.
• Vir meer inligting en gedetailleerde inligting oor die finaliste, besoek www.restaurantandbardesignawards.com

