Architecture ‘n Argitek so reg uit Afrika Architecture March 16, 2011 ‘n Argitek so reg uit Afrika PETER RICH is op 24 Februarie as die ABSOLUT VISI Ontwerper van die Jaar aangewys vir sy ontwerp van die Mapungubwe-interpretasiesentrum — die eerste argitek wat dié eer te beurt val. Full Article
Architecture Tiles of the future Architecture March 14, 2011 Tiles of the future Planning to remodel your bathroom? Tiles are one of the most practical solutions. And thanks to nanotechnology, the latest varieties are less slippery and more hygienic. Full Article
Architecture Skandinawiese kunswerk Architecture March 11, 2011 Skandinawiese kunswerk Die grafiese ontwerper Olivier Schildt se sestigs-juweel in die noorde van Johannesburg is nie net ’n huis nie, maar ook ’n kunsskepping. Full Article
Architecture Botsel uit die bodem Architecture March 11, 2011 Botsel uit die bodem In die oeroue omgewing van die Wieg van die Mensdom, daar waar alles begin het, is die moderne argitektuur steeds besig om te ontwikkel op Monaghan Farm, die eerste agri-landgoed in Suid-Afrika. Full Article
Architecture Guy Adam Ailion Architecture March 10, 2011 Guy Adam Ailion Batman is die pos wat Guy Adam Ailion sê hy sou wou hê as hy nie ’n bekroonde argitek, aspirant-fi lmmaker en produkontwerper was nie. Full Article
Architecture Andy Horn Architecture March 10, 2011 Andy Horn Volhouhaarheid is nie meer genoeg nie, sê die groen argitek Andy Horn. Vir die toekoms moet ons regenerasie in ons bouwerk en leefstyl ondersoek. Full Article
Architecture Ballade vir ‘n stadsjapie Architecture March 9, 2011 Ballade vir ‘n stadsjapie Om ’n naweekhuis in ’n plattelandse ontwikkeling te ontwerp kan ’n enorme uitdaging wees. Ons het twee argitekte gevra hoe hulle binne die streng riglyne gebly het, maar nietemin vorendag kon kom met dié eiesoo rtige vakansiehuise op Dullstroom. Full Article
Architecture Feeverhaal – Villa Architecture March 9, 2011 Feeverhaal – Villa ’n Huis in Oranjezicht met die ongewone naam van Port Fairy het ’n paar klein kosmetiese op erasies ondergaan om by haar Italiaans geïnspireerde glans te pas. Die argitek HAYDN ELLIS dink terug aan dié proses. Full Article