Architecture Bosveldse Droom Architecture March 30, 2011 Bosveldse Droom Almal van ons wens een of ander tyd elke dag was ’n vakansiedag. Die argitek thomas gouws het ’n huis ontwerp waar ’n mens voel asof jy in ’n kontemporêre vyfsterlodge woon. Full Article
Architecture Koel Koffiehuis Architecture March 29, 2011 Koel Koffiehuis Die TriBeCa Coffee Company se nuwe fabriek in die Highway Business Park aan Centurion se Ou Johannesburgpad is die volmaakte voorbeeld van sinergie tussen kliënt en argitek. Full Article
Architecture Kragtige transformasie Architecture March 29, 2011 Kragtige transformasie Die afgelope 80 jaar het Turbine Hall voortdurend by die veranderende Johannesburg aangepas. Ná die jongste gedaanteverwisseling is dit die splinternuwe kantoor van AngloGold Ashanti, waar konferensies en ander groot geleenthede gehou word. Full Article
Architecture Bou ‘n gemeenskap – van klip Architecture March 28, 2011 Bou ‘n gemeenskap – van klip Met The Village is ’n vervalle en onsmaaklike buurt in Windhoek se sentrale stadskern in ’n ontwikkeling met vele gebruike omskep. Full Article
Architecture Die huis op die heuwel Architecture March 28, 2011 Die huis op die heuwel Toesluit-en-ry en gesinswoning word gewoonlik nie in dieselfde asem gebruik nie, maar dis nie die geval met die pasgemaakte ontwerpershuis van hierdie Kaapstadse egpaar en hulle twee kinders nie. Full Article
Architecture Laat die dak lig! Architecture March 28, 2011 Laat die dak lig! Die argitek Paul Mikula, ‘n ywerige versamelaar van inheemse artefakte, het die tradisionele rooi teeldak van ‘n huis in Glenwood laat lig en vir hom onder die dakrand ‘n arendsnes van glas gebou. Full Article
Architecture Die gazebo wat kan toemaak Architecture March 25, 2011 Die gazebo wat kan toemaak Leon Barnard se praktyk werk tans aan Windhoek se hoogste (en heel eerste groen) wolkekrabber, maar vir homself het hy ‘n “dood-gewone, basiese skuur met slaap-kamers aan die punte” gebou. Almal wat daar kom, kry lus om dieselfde dag no in te trek! Full Article
Architecture Kuns Kolonie Architecture March 24, 2011 Kuns Kolonie Die onherbergsame Richtersveldse kus het sy arms wyd oopgegooi vir ‘n merkwaardige ontwikkeling wat die dorre werelderfenisgebied naatloos saamsnoer met die argitektuur, landskapkuns en die plaaslike gemeenskap. Full Article