Like a moth to a flame : Gloria from Muuto:
Utterly contemporary, Gloria allows you to create variable compositions of candles. Whether you choose to use a single candle or fill it up with six, the design remains equally elegant.|
Like a moth to a flame : 1+1 candleholder by Stáss:
The name says it all. Two pieces of powder coated steel slide together to form a simple tea candleholder. The clean-lined flatpack design, by Icelandic architects Ãrný Þórarinsdóttir and Helga Guðrún, is simple yet striking.|
Like a moth to a flame : The Knot of Friendship by Josef Frank for Svenskt Tenn:
No list of Swedish design would be complete without something from Svenskt Tenn. This classic design by Josef Frank was first sketched out in 1938, one year before the outbreak of WWII.|
Like a moth to a flame : Raw Candelabra by Jens Fager for Muuto:
The Raw candelabra, is part of a product family based on rough and intuitive interpretations of iconic everyday objects. Every piece is unique because it is handmade using a band saw machine.|
Like a moth to a flame : 1+1 candleholder by Stáss:
The name says it all. Two pieces of powder coated steel slide together to form a simple tea candleholder. The clean-lined flatpack design, by Icelandic architects Ãrný Þórarinsdóttir and Helga Guðrún, is simple yet striking.|
Like a moth to a flame : Grandma by Elin Riismark, for Maze Interiors:
Sweden-based interior collection, Maze brings you this modern interpretation of grandma’s crocheted doilies. The laser cut doily design adds a touch of nostalgia to your home.|
Like a moth to a flame : Kubus by Mogens Lassen:
Architect Mogens Lassen approached his design work with mathematical precision. A pioneer of Danish functionalism, his Kubus Candleholder is a reaction against traditional candlesticks, which he saw as overly ornate.|
Like a moth to a flame : Gloria from Muuto:
Utterly contemporary, Gloria allows you to create variable compositions of candles. Whether you choose to use a single candle or fill it up with six, the design remains equally elegant.|
Like a moth to a flame : Kubus by Mogens Lassen:
Architect Mogens Lassen approached his design work with mathematical precision. A pioneer of Danish functionalism, his Kubus Candleholder is a reaction against traditional candlesticks, which he saw as overly ornate.|
Like a moth to a flame : Lup candleholder by Shane Schneck for Hay:
Danish furniture collection, Hay recently added this minimalist version of a traditional candleholder to their range. Although it is also available in black, we’re still in love with copper.|
Like a moth to a flame : Vesper by Axel Bjurström
Also taking his cue from the traditional brass candlestick, the reductive design by Stockholm-based Axel Bjurström, will in time become a classic in its own right.|
Oral in Stockholm wink die warm gloed wat so eie is aan kerslig: Op sypaadjies buite restaurante, in winkelvensters, selfs op die tafels in direksiekamers flonker hulle. Volgens ’n plaaslike inwoner help kerslig om die droewigheid van die kort winterdae te verdryf, maar dit het ook as ’n simbool van die lewe kulturele en godsdienstige betekenis. Ná haar besoek aan die Stockholm Design Week wys Alma Viviers watter nuwe kershouers deur Skandinawiese ontwerpers haar hart gesteel het.
KONTEMPORÊR
1+1-kershouer deur Stáss
Die naam sê alles: Twee stukke poeierverfbedekte staal glip ineen om ’n eenvoudige kershouer te vorm. Die platverpakte ontwerp met sy skoon lyne deur die Yslandse argitekte Árný Þórarinsdóttir en Helga Guðrún is eenvoudig maar baie treffend.
Die Gloria is uiters kontemporêr en stel jou in staat om na willekeur kerskombinasies te skep. Dit ontwerp bly elegant – of jy nou besluit om een kers te gebruik, of ses.
Die Deense meubelvervaardiger Hay het onlangs dié minimalistiese weergawe van ’n tradisionele kershouer by sy reeks gevoeg. Hoewel dit ook in swart beskikbaar is, het ons steeds ’n sagte plek vir koper.
Die Sweedse interieurversameling Maze het met dié moderne interpretasie van ouma se gehekelde doilies vorendag gekom. Die lasergesnyde doilie-ontwerp sal ’n tikkie nostalgie aan jou huis verleen.
Dié gestroopte ontwerp deur Axel Bjurström van Stockholm is ook deur ’n tradisionele koperkerskandelaar geïnspireer, maar sal met verloop van tyd ’n klassieke stuk in eie reg word.
Die Raw-kandelaar vorm deel van ’n versameling produkte wat bestaan uit rowwe, intuïtiewe interpretasies van ikoniese alledaagse voorwerpe. Elke stuk is uniek omdat dit met die hand gemaak word met behulp van ’n bandsaag.
Die argitek Mogens Lassen benader sy ontwerpwerk met wiskundige presisie. Sy Kubus-kershouer (1962), ’n baanbreker van Deense funksionalisme, was ’n teenreaksie op tradisionele kerskandelare, wat hy as te oordadig en ineengestrengel beskou het. Die Kubus bestaan net uit die eenvoudige, hoekige buitelyn van ’n kubus, en die gelisensieerde klassieke ontwerp word nou weer deur sy kleinseun Søren Lassen gemaak.
Die Knot of Friendship deur Josef Frank vir Svenskt Tenn
Geen lysie van Sweedse ontwerp sal volledig wees sonder ’n ontwerp van Svenskt Tenn nie. Hierdie klassieke ontwerp deur Josef Frank is in 1938, die jaar voordat die Tweede Wêreldoorlog uitgebreek het, die eerste keer geskets. Frank moes voor die Nazi’s vlug uit sy vaderland, Oostenryk. Hy geniet wye erkenning as iemand wat ’n groot invloed op Sweedse ontwerp gehad he, en Svensk Tenn vervaardig steeds sy ontwerpe.