Jodi Bieber is ’n Suid-Afrikaanse fotograaf wat veral bekend is vir haar veelgepubliseerde foto van Bibi Aisha, die jong Afgaanse vrou wie se neus en ore deur die Taliban afgesny is nadat sy gaan hulp soek het teen haar gewelddadige man. Bieber het met di