Lifestyle Twee siele, een mond Lifestyle April 21, 2011 Twee siele, een mond As ’n mens aan Durbanse ontwerp dink, kom Egg — die ontwerpateljee van die egpaar Greg en Roche Dry — dadelik by ’n mens op. En binnekort wil die twee ook Johannesburg, Hongkong en Parys stormerhand verower. Full Article
Lifestyle New Cape Town brasserie Lifestyle April 12, 2011 New Cape Town brasserie Ever wished for a menu designed around your dietary requirements? Dear Me may be the place you’ve been searching for. Full Article
Architecture At the heart of Kayamandi Architecture April 1, 2011 At the heart of Kayamandi Nestled in the “Long Street of Kayamandi”, AmaZink Eatery and the iKhaya Trust are housed in fresh, modest buildings that give hope to this Stellenbosch community. Full Article
Lifestyle Geniet die lewe Lifestyle March 14, 2011 Geniet die lewe Die verhaal van Living Life is een van goeie bedoelings, ’n fantastiese visie en ’n stewige dosis goeie ou harde werk. Die resultaat is ’n idilliese bestaan vir Klaradyn Grobler en haar gesin. Full Article
Design In die sewende hemel Design March 8, 2011 In die sewende hemel Die Randlords-kroeg-en-lounge het ’n ongelooflike 360 grade-uitsig oor Johannesburg, maar die manjifieke ontwerp van dié nuwe uithangplek hoef nie ’n treetjie vir die uitsig terug te staan nie. Full Article
Decor Oorsprong van ‘n meesterstuk Decor March 2, 2011 Oorsprong van ‘n meesterstuk Die wêreld is keelvol vir die kras verbruikerskultuur van die afgelope jare, en smag ál meer na outentieke, ouwêreldse ervarings. Nêrens word soveel klem op oorsprong gelê as by die La Motte-wynlandgoed buite Franschhoek nie. Full Article
Lifestyle Smeltkroes van paradokse Lifestyle February 28, 2011 Smeltkroes van paradokse Die ontwerpdiva Maira Koutsoudakis het die edel tradisie van die ou Stephanie’s geneem en nie net haar unieke glansryke ontwerpstempel daarop afgedruk nie, maar ook haar siel én ’n stewige dosis passie en eerlikheid bygevoeg. Full Article
Lifestyle Pier review Lifestyle February 18, 2011 Pier review Like one of the shiny black molluscs clinging to the concrete columns that support it, this new cocktail bar on uShaka pier weathers extreme conditions to create the latest hotspot on Durban’s beachfront. Full Article