Design Keel tafel deur De Padova Design June 27, 2012 Keel tafel deur De Padova Ons is mal oor die veeldoeligheid van die nuwe Keel-tafel wat die Sweedse ontwerpateljee Form Us With Love vir De Padova ontwerp het. Full Article
Design En die finaliste is… Design June 27, 2012 En die finaliste is… Die internasionale Restaurant- & Kroegontwerptoekennings wat vanjaar die vierde keer toegeken word, is een van die innoverendste en prestigeryke geleenthede in die gasvryheids- en ontwerpwêreld. Full Article