’n Kinderhuis in Midrand wat met skeepsvraghouers gebou is, het nie net die lewe van die mense wat daar woon verander nie, maar ook die ingesteldheid van die ontwerpers daaragter. Dié storie oor ’n gemeenskap met gees en ontwerp het VISI se hart gesteel.