Lifestyle Korale in die grou Lifestyle March 28, 2011 Korale in die grou Is daar ’n vaal kol in jou tuin wat pla? Laat ’n bougainvillea-bom of twee afgaan en staan terug om die ontploffing van glimmende kleure te bewonder. Full Article
Architecture Die huis op die heuwel Architecture March 28, 2011 Die huis op die heuwel Toesluit-en-ry en gesinswoning word gewoonlik nie in dieselfde asem gebruik nie, maar dis nie die geval met die pasgemaakte ontwerpershuis van hierdie Kaapstadse egpaar en hulle twee kinders nie. Full Article
Architecture Laat die dak lig! Architecture March 28, 2011 Laat die dak lig! Die argitek Paul Mikula, ‘n ywerige versamelaar van inheemse artefakte, het die tradisionele rooi teeldak van ‘n huis in Glenwood laat lig en vir hom onder die dakrand ‘n arendsnes van glas gebou. Full Article
Decor (Stille) Toring van Babel Decor March 28, 2011 (Stille) Toring van Babel ’n Stuk of 20 jaar gelede het twee versamelaars in De Waterkant, Kaapstad, aan ’n “Less is a bore”-nes begin bou waarin elke fyn detail ’n duisend stories vertel oor hulle liefde vir Indië en vir ouwêreldse vakmanskap. Full Article
Lifestyle Ontwerpersgeel: Veuve Clicquot Lifestyle March 28, 2011 Ontwerpersgeel: Veuve Clicquot Veuve Clicquot het onlangs sy Yellow by Design-konsep by die One & Onlyhotel in die Kaapse Waterfront bekend gestel. Full Article
Lifestyle Veuve Clicquot: Yellow by Design Lifestyle February 18, 2011 Veuve Clicquot: Yellow by Design Veuve Clicquot launched it’s Yellow by Design concept, and with great success. Full Article
Lifestyle Garden books and more Lifestyle February 15, 2011 Garden books and more Get your hands on these great books, and like us, you won’t be able to put them down. Full Article
Architecture Building a community Architecture February 9, 2011 Building a community The Village in Windhoek’s Central Business District has transformed a once derelict and unsavoury neighbourhood into a mixed-used development. Full Article