Lifestyle Vuur en vlam Lifestyle March 8, 2011 Vuur en vlam House on Fire in Swaziland is ’n vermaakruimte, kunstenaarsateljee, ontwerpmiddelpunt én kunsgalery in een. Jiggs Thorne, mede-eienaar (en self ook ’n digter, vertoonkunstenaar en beeldhouer), verduidelik waaroor dié verbeeldingryke plek gaan. Full Article
Lifestyle EBONY opens new gallery Lifestyle March 4, 2011 EBONY opens new gallery A new art gallery has been added to the growing collection of exhibition spaces on Cape Town’s Loop Street. Full Article
Lifestyle Ed Hodgkinson at Everard Read Lifestyle March 3, 2011 Ed Hodgkinson at Everard Read English artist Ed Hodgkinson is exhibiting his new large-scale nude paintings at the Everard Read Gallery in Cape Town in May. Full Article
Lifestyle Dylan Lewis at Everard Read Lifestyle March 3, 2011 Dylan Lewis at Everard Read An exhibition of bronze sculptures by artist Dylan Lewis will be housed at the Everard Read Gallery in Cape Town from 16 — 29 March 2011. Full Article
Lifestyle Grappe in glas Lifestyle March 3, 2011 Grappe in glas Danksy die beeldhouer Willem Boshoff laat die nuwe dakvensters in die Hyde Park-inkopiesentrum in Johannesburg ’n mens nou glimlag. Full Article
Lifestyle Huis toe: Tretchikoff se kuns terug in die Kaap Lifestyle March 2, 2011 Huis toe: Tretchikoff se kuns terug in die Kaap Vladimir Tretchikoff se beroemde “Chinese meisie” — een van die skilderye waarvan die meeste afdrukke ter wêreld verkoop is — kom uiteindelik terug Suid-Afrika toe as deel van ’n oorsigtentoonstelling. Full Article
Design Wolweelde Design March 1, 2011 Wolweelde Reg oor die wêreld neem mense die breipenne op en verander dié handwerk-aktiwiteit wat ’n mens aan truie en serpe laat dink, in ’n fyn ontwerp-en-kunsvorm. Full Article
Design Van tyd tot tyd Design March 1, 2011 Van tyd tot tyd Met ons besoek aan die Saatchi-galery het die Clock Clock, ’n meesterstuk wat deel gevorm het van die Connectors-tentoonstelling van die Phillips de Pury & Company-galery, my asem weggeslaan. Full Article