Design Terug na die natuur Design March 14, 2013 Terug na die natuur Haar verhuising uit die stad het die ontwerper Claire Regnard geïnspireer om haar werk meer “organies” te benader. Lisa Johnston het ’n draai gemaak met die bekendstelling van haar nuwe produkreeks vir 2013. Full Article