Decor Ruilhandel is koning Decor April 26, 2013 Ruilhandel is koning “Samewerkende verbruik” — die verskuiwing in verbruikersgedrag om goed nie te besit nie maar slegs toegang daartoe te hê — is volgens Time een van die tien idees wat die wêreld gaan verander. Lauren Wallet van A Good Exhange in Durban vertel meer. Full Article