Decor Bantry Bay collection Decor March 1, 2011 Bantry Bay collection The new Bantry Bay collection of couches by family-owned furniture business, Wunders, features boxy lines contradicted by loose upholstery. Full Article
Design Robox bookcase Design February 28, 2011 Robox bookcase Add some robot love to your office or living space with this free-standing bookcase of painted metal by well-known Italian architect Fabio Novembre for Casamania. Full Article
Lifestyle Smeltkroes van paradokse Lifestyle February 28, 2011 Smeltkroes van paradokse Die ontwerpdiva Maira Koutsoudakis het die edel tradisie van die ou Stephanie’s geneem en nie net haar unieke glansryke ontwerpstempel daarop afgedruk nie, maar ook haar siel én ’n stewige dosis passie en eerlikheid bygevoeg. Full Article
Design Deugsame dinge Design February 28, 2011 Deugsame dinge Met die resessie wat nog in ons nek blaas, waardeer ons opnuut deugsame ontwerp en eerlike materiale. Full Article
Design Jy en ek tesame Design February 28, 2011 Jy en ek tesame Al hoe meer kunstenaars en ontwerpers besluit om kragte saam te span. Conrad Botes en Paco Pakdoust het pas saam ’n woltapyt vir Source gemaak wat weer eens bewys twee koppe is beter as een. Full Article
Design Binne die MIH kantoor Design February 28, 2011 Binne die MIH kantoor Potspeltafels, robotte en lawalampe is nie die soort dekor wat ’n mens in die kantore van ’n groot maatskappy verwag nie, en tog is dit ’n belangrike deel van die nuwe werkplek van MIH, die e-media-vleuel van Naspers. Full Article
Lifestyle An artistic infection Lifestyle February 28, 2011 An artistic infection For the fourth year running, the Infecting the City Public Arts Festival took to the streets, town plazas and squares of Cape Town last week. Full Article
Decor Rustige Glans Decor February 28, 2011 Rustige Glans Die neutrale skakerings van grys, bruin en swart in hierdie Forest Town-huis versinnebeeld die nuwe soort minimalisme: Glans gaan nie meer oor uitspattige ontwerpe nie, maar eerder oor outentieke eenvoud. Full Article