Design Wallflower Urban Garden system Design March 1, 2011 Wallflower Urban Garden system Haldane Martin’s brand-new modular planter system enables city dwellers to grow vegetables and other plants on vertical walls. Full Article
Design Yuppie-pels Design March 1, 2011 Yuppie-pels Burberry het ‘n nuwe mode begin met daardie vlieeniersbaadjies wat almal begeer. Nou maak jak-, bok-en skaapvel ook hulle verskyning in ons huise. Full Article
Design Wolweelde Design March 1, 2011 Wolweelde Reg oor die wêreld neem mense die breipenne op en verander dié handwerk-aktiwiteit wat ’n mens aan truie en serpe laat dink, in ’n fyn ontwerp-en-kunsvorm. Full Article
Design Victoriaanse Kuriositeite Design March 1, 2011 Victoriaanse Kuriositeite Dooie diertjies val nie in almal se smaak nie, maar daar’s net iets aan antieke taksidermie wat ons tans onweerstaanbaar vind. Full Article
Design Uber-Herwinning Design March 1, 2011 Uber-Herwinning Gewone herwinning is nie meer goed genoeg nie. Pleks daarvan om ou goed na die witolifant-tafel te stuur, gee jy dit ’n blinknuwe ontwerperslewe Met “upcycling”. Full Article
Design Uitgewas Design March 1, 2011 Uitgewas Vleeskleure — “nudes” — het eers die mode-wêreld op horings geneem en duik nou in die vorm van verf en materiaal in die dekor- en interieurwêreld op. Full Article
Design Van tyd tot tyd Design March 1, 2011 Van tyd tot tyd Met ons besoek aan die Saatchi-galery het die Clock Clock, ’n meesterstuk wat deel gevorm het van die Connectors-tentoonstelling van die Phillips de Pury & Company-galery, my asem weggeslaan. Full Article
Design Tydverdryf Design March 1, 2011 Tydverdryf Big Ben is dalk die beroemdste horlosie ter wêreld, maar die magdom slim nuwe ontwerperhorlosies wat Alma Viviers op die 2010 BMW Eurostyle-toer raakgeloop het, het ’n veel groter indruk op haar gemaak. Full Article