Design In die sewende hemel Design March 8, 2011 In die sewende hemel Die Randlords-kroeg-en-lounge het ’n ongelooflike 360 grade-uitsig oor Johannesburg, maar die manjifieke ontwerp van dié nuwe uithangplek hoef nie ’n treetjie vir die uitsig terug te staan nie. Full Article
Design Gilles Pretorius Design March 8, 2011 Gilles Pretorius Although relatively new to the design industry, Gilles Pretorius of Department of Gilles is already decorated in accolades. Full Article
Design Greg Straw Design March 8, 2011 Greg Straw ’n Mens kry mense met visie wat die sosiopolitieke of ekonomiese landskap van Suider-Afrika verander, en dan kry jy mense soos die landskapontwerper en tuinboukundige Greg Straw wat dit, wel, letterlik doen. Full Article
Lifestyle Vuur en vlam Lifestyle March 8, 2011 Vuur en vlam House on Fire in Swaziland is ’n vermaakruimte, kunstenaarsateljee, ontwerpmiddelpunt én kunsgalery in een. Jiggs Thorne, mede-eienaar (en self ook ’n digter, vertoonkunstenaar en beeldhouer), verduidelik waaroor dié verbeeldingryke plek gaan. Full Article
Design A bright idea Design March 8, 2011 A bright idea The bright colours and exotic shapes of the Forbidden Fruit pendant lights launched at Design Indaba 2011 certainly tempted more than a few shoppers to reach into their wallets. Full Article
Design Appeltjies vir die dors Design March 7, 2011 Appeltjies vir die dors In die Apple-gebou in Johannesburg wag ’n verrassing om elke hoek en draai — of jy nou daar werk of net gaan inkopies doen. Full Article
Design Kate Liebenberg Design March 7, 2011 Kate Liebenberg Kate Liebenberg, eienaar van Créma Design in Kaapstad, het ’n onblusbare passie vir oorspronklike ontwerp en erken ruiterlik sy kan nie genoeg kry nie van die fyn detail, sappige stories en humor in die wêreld van kontemporêre meubelontwerp. Full Article
Design Groter as lewensgroot Design March 7, 2011 Groter as lewensgroot Die beeldhouer Angus Taylor en skilder Rina Stutzer leef en werk in ’n huis in Pretoria wat terselfdertyd as galery dien vir hulle kunswerke. Full Article