Uitgewas

FOTOS: David Ross | PRODUKSIE: Klara van Wyngaarden | WOORDE: Alma Viviers


Vleeskleure – “nudes” – het eers die mode-wêreld op horings geneem en duik nou in die vorm van verf en materiaal in die dekor- en interieurwêreld op.

Van ligte vuilpienk en room skakerings tot die dofste beige werk perfek saam met hout en natuurlike klip, maar staan ook hulle man saam met swart, vlootblou of donkerbruin vir ’n meer kontemporêre voorkoms.

Vormrok R2 850, Wolford. Swempet R15, R Ham- mond & Co. Fiets in Plascon Ivory White (Y4-B2-3).

• Wolford 011 325 6457, www.wolford.com

• R Hammond & Co 011 334 6728

• Plascon 0860 204 060, www.plascon.co.za